Boer met 'n plan (Niel Viljoen Bestuursprogram)

"As jy roofdiere suksesvol wil beheer en bestuur, moet jy hulle verstaan en hul gewoontes ken", sê Niel Viljoen, bekende roofdierkenner.  In dié artikel gee hy praktiese riglyne vir die bestuur van roofdiere.  Dit is 'n uittreksel uit 'n DVD oor sy bestuursprogram waarmee hy reeds groot sukses behaal het.  Die DVD is by die NWKV beskikbaar. 

Artikel Wolboer 2013 

Uittreksel uit DVD - deel 2

 

 

Last modified onWednesday, 29 August 2018 14:39