Drastiese predasiebeheer

Daar is verskeie dodelike metodes om roofdiere te beheer, maar alle metodes het voor- en nadele wat opgeweeg moet word, sê Niel Viljoen, bekende roofdierkenner.  In dié artikel brei hy hieroor uit.  Dit is 'n uittreksel uit 'n DVD oor sy bestuursprogram waarmee hy reeds groot sukses behaal het.  Die DVD is by die NWKV beskikbaar.