Voorkomende roofdierbestuur

Konflik tussen veeboere en roofdiere is so oud soos veeboerdery self en hierdie konflik gaan nog vir lank met ons wees.  Dit is waarom deurlopende en volhoubare roofdierbestuur tesame met 'n kuddebestuursprogram en beweidingstelsel so belangrik is.

Last modified onThursday, 05 June 2014 11:58