Poison

Gebruik van gif onaanvaarbaar / Use of Poison unacceptable

Die Nasionale Predasiebestuursforum (PMF) is op rekord dat die gebruik van gif om predasie teen lewendehawe te voorkom geensins ondersteun word nie  
The National Predation Management Forum (PMF) is on record that the use of poison as a control method to prevent predation of livestock is not supported at all. 

Further read about the PMF’s position on the use of poison for controlling damage causing animals in the Best Practices document – http://www.pmfsa.co.za/images/news/Eng_Best_practices.pdf

Legal use of poison control

Questions posed to Dr. Gerhard Verdoorn regarding the legal aspects of poison control for vermin:

  1. The use of registered poison for vermin control

The poison collar, containing compound 1080 is the only chemical that is registered and currently available and supplied by Eddie Steenkamp.  Although the coyote getter (gifskieter) is also considered legal (with sodium cyanide) it is currently not available and farmers would have to undergo training and certification when it becomes available. Any other use of 1080 or sodium cyanide is illegal.

  1. The use of unregistered poison for vermin control, i.e. METHOMYL and CURATERR (active is carbonate)

The use of any pesticides like carbofuran, aldicarb or methomyl (all carbamates) is illegal not only according to the conservation legislation but also according to Act 36 of 1947. It is also all captured in the best practices document.

Gebruik van gif onaanvaarbaar / Use of poison unacceptable

Die Nasionale Predasiebestuursforum (PMF) is op rekord dat die gebruik van gif om predasie teen lewendehawe te voorkom geensins ondersteun word nie   The National Predation Management Forum (PMF) is on record that the use of poison as a control method to prevent predation of livestock is not supported at all. 

Download attachments: Media_verklaring_Harry_Prinsloo_-_Gebruik_van_gif_onaanvaarbaar

Die vergiftiging van Aasvoëls

MEDIA VRYSTELLING / MEDIA RELEASE

Die PMF [PREDASIE BESTUURSFORUM] het kennis geneem van die vergiftiging van Aasvoëls in die Molteno omgewing. Die amptelike standpunt van die forum is totaal teen die gebruik van gif vir die beheer en bestryding van predatore! Produsente wil juis saamwerk om die biodiversiteit op plase te beskerm en te bevorder. Insidente soos hierdie is werklik ‘n groot verleentheid vir produsente en plaas die hele lewendehawebedryf in ‘n swak lig.

Die PMF beskou die predasieprobleem in SA as ‘n nasionale ramp en insidente van die aard beklemtoon ook die frustrasies waarmee produsente daagliks te kampe het. Predasie neem ongekende afmetings onder kleinveeboere se kuddes aan en verliese van tot 25% word gelei indien die probleem nie bestuur word nie, wat onaanvaarbare ekonomiese verliese verteenwoordig. Die geraamde waarde van verliese is miljoene rand per jaar vir die kleinveebedryf alleen, uitgesluit verliese onder grootvee en wild. Amerikaanse studies beraam dat direkte verliese met ‘n faktor van 1.3 vermenigvuldig kan word om ook die indirekte skade vir die bedryf te bereken.

Die forum het onderneem om ernstig na die gebruik van gif te kyk en doen ons ‘n ernstige beroep op produsente om eerder van die aanvaarde beheermetodes gebruik te maak vir die bestyding van ongediertes wat wettige en aanvaarde beheermaatreëls insluit. Daar is werklik meer as genoeg bestuurstegnieke anders as die misbruik van gif om predasie mee te bestuur en die PMF doen ‘n ernstige beroep op produsente om heeltemal van gif af weg te bly.

Groot suksesse word tans behaal met die opleiding van produsente en plaaswerkers in predasiebestuur en verdere inliging kan verkry word by die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) se webtuiste www.nwga.co.za, asook om vir Dr. Gerhard Verdoorn te kontak by nesher@tiscali.co.za

Die einde

© 2023 All Rights Reserved.