Radio onderhoude

Predasie

Julie 2015 - MONITOR gesels met Thys Delport, voorsitter WK NWKV oor die suksesvolle funksionering van 'n predasieforum in die Weskaap ; hoe jakkalse en rooikatte die grootste probleme is ; wat die omvang van skade t.o.v. predasie is ; watter metodes gebruik word vir bestryding ; gebruik boere nog enigsins gif en watter mediums gebruik word om boere in te lig oor predasie.  Luister hier. 

Julie 2015 - SPEKTRUM gesels met Dr. Gerhard Verdoorn, Griffon Gifinligtingsentrum oor hoekom voorkomende maatreëls vir predasiebeheer beter is as skiet en gif ; die suksesvolle opleidingsprogram van Niel Viljoen en waar boere kan gaan aanklop vir hulp met predatore.  Luister hier.

 

 

Last modified onTuesday, 21 July 2015 11:35
More in this category: Management of Baboons »