- Published in Audio Library & TV productions
Grootplaas - Prof. HO De Waal
Vrydag, 28 Oktober, se uitsending van Grootplaas het afgeskop met ’n kykie na die jongste navorsing oor predasie. Prof HO de Waal van die Universiteit van die Vrystaat het meer vertel oor die mate waarin roofdiere die vee- en wildbedryf jaarliks beïnvloed. Kyk hier.